Warning: Creating default object from empty value in /home/passi/public_html/wp-content/themes/canvas/functions/admin-hooks.php on line 160

Warning: Illegal string offset 'woo_layout' in /home/passi/public_html/wp-content/themes/canvas/includes/theme-actions.php on line 736

Integrasie?

Wanneer mens dink aan die Universiteit van die Vrystaat, maak mense die vreemdste konnotasies en ...

Die Naakte Waarheid / The Naked Truth

Die laaste keer wat Nosana Sondiyazi op die verhoog was, het sy haar woorde vergeet. Terwyl die meeste mense verleë sou wees hieroor, was sy kwaad. Kwaad oor die versoek om op te tree. Sy is nie gewaarsku dat sy sou moes optree nie. En boonop voer sy slegs haar eie werk op. Sy het […]

Read full story Comments are closed

Integrasie?

Wanneer mens dink aan die Universiteit van die Vrystaat, maak mense die vreemdste konnotasies en afleidings. Ons is geneig om aan al die negatiewe aspekte te dink aangesien dit baie interessanter as die positiewe is, meestal omdat dit meer nuuskierigheid ontlok. Ek het tyd saam met studente van die Universiteit deurgebring om hul menings te […]

Read full story Comments are closed

Noodweer

Suid-Afrikaners word daagliks gekonfronteer met nuusberigte en persoonlike ervaring van geweldsmisdade wat insluit moord, verkragting, gewapende roof, huisroof en plaasroof.  Bestudeer mens die afgelope agt jaar se misdaadstatistiek, is dit duidelik dat Suid-Afrika ‘n kultuur van geweld ontwikkel het en dit handhaaf. Tussen hierdie nuusberigte en persoonlike ervaring van moord, roof en verkragting is daar […]

Read full story Comments are closed

Van geboorte af, ter dood veroordeel

Hy word gebore, veronderstel om die koning van die diereryk te wees as hy eendag groot is. In plaas daarvan neem hulle hom van sy ma weg. ir jare word hy grootgemaak in sy hok, soos ‘n wilde troeteldier, ingeperk en per bottel gevoer om mak te wees en mense gewoond te raak. Wanneer sy […]

Read full story Comments are closed

Fillet met Rissie en Kersiesous

Vir die meeste van ons is die begin van die jaar nie juis gevul met opwinding nie. Inteendeel, die jaar begin met spitsverkeer, skool, of jou baas wat nog steeds nie ‘n beter persoonlikheid ontwikkel het nie. Vir een of ander rede het al jou klere in die kas ook gekrimp. Die resultaat? Jy voel […]

Read full story Comments are closed

Skaal Af

Dit het die denkwyse begin word van bykans elke produsent en verbruiker. Die motivering is verskillend, maar tog identies.  Die produsent wil sy wins verhoog, en die verbruiker wil sy uitgawes verminder.  Die geheim tot elkeen se sukses is verskuil in die beginsel van afskaal … Die konstante bevrediging van die aanvraag van ‘n steeds […]

Read full story Comments { 0 }

Wat die Frack

‘n Paar jaar gelede sou die gemiddelde Suid-Afrikaner gedink het die term “fracking” is ‘n manier om die internetsensors, wat kru taal blok, te omseil. Vandag is “fracking”, of te wel hidrobreking, ‘n warm patat wat menige opinies, argumente en teenargumente ontlok.  In September verlede jaar, het die Suid-Afrikaanse kabinet die moratorium op hidrobreking-eksplorasie in […]

Read full story Comments { 0 }

Die Antibiotika seisoen is op pad

Sodra die kalender omblaai na Maart toe, begin mense mor oor die komende griepseisoen en hoe dit net ‘n kwessie van tyd is voordat hulle doodsiek raak. Die “oumensstories” rakende die oorsake van verkoues en griep word opgediep en verkondig as evangelie. Kom ons hanteer die mites heel eerste: Verkoues en griep word deur virusse […]

Read full story Comments are closed

Kweek jou eie idees

Hierdie is nie ‘n artikel oor skaatsplankry nie. Dis ook nie ‘n artikel oor selfhelpwenke nie. Dis ‘n soektog na insig. Willemien Marais het gaan vasstel wat die ideale omstandighede vir die kweek van ‘n vars idee is. Ons was al almal daar. Daar in daai hoek waarin jy jouself so vasgedink het dat jy […]

Read full story Comments are closed

Groenvye se Konfyt

In dratyd is dit ‘n ewige baklei tussen jou en die muisvoëls oor wie daardie pragtige uitgeswelde vy met die dun skilletjie en die stroopsoet binne gaan kry. Nou kyk, groenvyekonfyt kan reg loop, maar soms laat die vye jou lelik in die steek, of sal ek eerder sê, my eie kookvermoëns. Ek onthou dat […]

Read full story Comments { 0 }