Warning: Creating default object from empty value in /home/passi/public_html/wp-content/themes/canvas/functions/admin-hooks.php on line 160

About Administrateur

Author Archive | Administrateur

Kweek jou eie idees

Hierdie is nie ‘n artikel oor skaatsplankry nie. Dis ook nie ‘n artikel oor selfhelpwenke nie. Dis ‘n soektog na insig. Willemien Marais het gaan vasstel wat die ideale omstandighede vir die kweek van ‘n vars idee is. Ons was al almal daar. Daar in daai hoek waarin jy jouself so vasgedink het dat jy […]

Read full story Comments are closed

Groenvye se Konfyt

In dratyd is dit ‘n ewige baklei tussen jou en die muisvoëls oor wie daardie pragtige uitgeswelde vy met die dun skilletjie en die stroopsoet binne gaan kry. Nou kyk, groenvyekonfyt kan reg loop, maar soms laat die vye jou lelik in die steek, of sal ek eerder sê, my eie kookvermoëns. Ek onthou dat […]

Read full story Comments { 0 }

Organiese kompos in jou agtertuin

Ons kan almal ‘n bydrae tot ‘n groener lewe maak deur ‘n komposhoop te begin. Dis maklik en vinnig en verg geen ekstra koste of werk nie. Begin deur ‘n gedeelte af te baken – verkieslik in ‘n hoek waar jy reeds twee kante het en net nodig het om die ander twee kante te […]

Read full story Comments { 0 }

Groen Sonder Geite

In die hartjie van die Tuinroete, tussen Hoekwil en Wildernis, het Julio en Susan Agrella begin met die verwesenliking van hul droom – ‘n skuurwoning vir hul aftrede. Is hierdie huis die perfekte sameloop van passie, eko-bewustheid en herwinning? Die antwoord is JA en NEE. Voordat al hierdie konsepte gonswoorde geword het en bloot gekoppel […]

Read full story Comments are closed

Anderkant die cliché

Hy’t jare lank al die toerusting gehad om dit te kon doen. En die passie vir die natuur was al daar vandat hy as ‘n jong kannetjie saam met sy pa in die boendoes gaan kamp het. Maar as iemand vir  Gerhard Steenkamp gevra het wanneer hy sy hand aan wildlewefotografie gaan waag, was sy […]

Read full story Comments are closed

Wie Corlea is

Kort op mekaar se hakke kom die sangeres Corlea Botha en haar ma, Mesadi, die salon binne. Die duo is een span, ‘n warrelwind van energie. Corlea is vriendelik en oop. So tussendeur die warboel stiliste en musiek wat speel, begin sy sonder enige probleem gesels; weg is die ongemaklikheid, sy gesels asof sy jou […]

Read full story Comments are closed

Organiese Voeding

Hoe om jou eie rooi erdwurm boerdery te begin Dit is nie duur om jou eie wurm boerdery te begin nie en daar is geen oorhoofse kostes nie, aangesien hulle van kombuisafval lewe en nie baie spasie verg nie. Om te begin het jy ‘n krat nodig (vermi-compost) of enige ander krat met genoeg ventilasie […]

Read full story Comments are closed

Vrae wat jy wens jy’t nie gevra nie

Voor die hele Lady Gaga-tornado Suid-Afrika in Desember verlede jaar getref het, het niemand wat ek ken geweet van ʼn Suid-Afrikaanse groep met die naam Die Antwoord nie, en nog minder wat “zef” is as dit ZEF is. Wat is Die Antwoord? “Dit is soos om hoë hakke by ʼn sweetpak aan te trek. Om […]

Read full story Comments { 0 }