Warning: Creating default object from empty value in /home/passi/public_html/wp-content/themes/canvas/functions/admin-hooks.php on line 160
Archive | Uncategorized RSS feed for this section

Die Naakte Waarheid / The Naked Truth

Die laaste keer wat Nosana Sondiyazi op die verhoog was, het sy haar woorde vergeet. Terwyl die meeste mense verleë sou wees hieroor, was sy kwaad. Kwaad oor die versoek om op te tree. Sy is nie gewaarsku dat sy sou moes optree nie. En boonop voer sy slegs haar eie werk op. Sy het […]

Read full story Comments are closed

Integrasie?

Wanneer mens dink aan die Universiteit van die Vrystaat, maak mense die vreemdste konnotasies en afleidings. Ons is geneig om aan al die negatiewe aspekte te dink aangesien dit baie interessanter as die positiewe is, meestal omdat dit meer nuuskierigheid ontlok. Ek het tyd saam met studente van die Universiteit deurgebring om hul menings te […]

Read full story Comments are closed

Noodweer

Suid-Afrikaners word daagliks gekonfronteer met nuusberigte en persoonlike ervaring van geweldsmisdade wat insluit moord, verkragting, gewapende roof, huisroof en plaasroof.  Bestudeer mens die afgelope agt jaar se misdaadstatistiek, is dit duidelik dat Suid-Afrika ‘n kultuur van geweld ontwikkel het en dit handhaaf. Tussen hierdie nuusberigte en persoonlike ervaring van moord, roof en verkragting is daar […]

Read full story Comments are closed