Warning: Creating default object from empty value in /home/passi/public_html/wp-content/themes/canvas/functions/admin-hooks.php on line 160

Vrae wat jy wens jy’t nie gevra nie

Voor die hele Lady Gaga-tornado Suid-Afrika in Desember verlede jaar getref het, het niemand wat ek ken geweet van ʼn Suid-Afrikaanse groep met die naam Die Antwoord nie, en nog minder wat “zef” is as dit ZEF is.

Wat is Die Antwoord?

“Dit is soos om hoë hakke by ʼn sweetpak aan te trek. Om werklik zef te wees, vat moed.”

“Fila takkies en Chappies bubble gum … dis zef …*bleepen* lekker.”

Aha! Zef is dus slang, omgangstaal, vandag se generasie se opdatering van my generasie se terme “blou” of tapit. Plaas het ek net daar ophou lees. Nuuskierigheid kan ʼn vreeslike vloek wees.

Lees meer oor Die Antwoord en Zef in die nuwe uitgawe van Passi!

Subscribe

Subscribe to our e-mail newsletter to receive updates.

No comments yet.

Leave a Reply