Warning: Creating default object from empty value in /home/passi/public_html/wp-content/themes/canvas/functions/admin-hooks.php on line 160
Die Gay Ding

Die Gay Ding

Uitreksel uit Passi 16.

As seks slegs 6% van jou lewe is, waarom bepaal jou oriëntasie jou hele lewe?

Kundiges, in baie gevalle heteroseksueel, skep etikette soos gay standaardisering, homogenisering, integrasie en nog baie meer wat verwys na gaywees in sosiaal toepaslike maniere. Verwerping bring baie sosiale probleme in die gesinsdinamika. Min ouers sal hul kind se bekendmaking dat hy/sy is gay verstaan. Dan, gewoonlik, kom die ware liefdesdrama. Die ouers begin pogings om die “fase” reg te stel. Tiener Selfmoord en ondersteuningsgroepe ontspruit soos lae koste behuising. Die ouerlike ondersteuning is weg, en die verlate kind soek seks orals waar hy/sy dit kan kry, of word vervreemd van die gesin. Toesiglose bloodstelling aan die agterstrate en seks klubs kan maklik lei tot dwelmmisbruik en sosio-ekonomiese probleme.

Lees die volle rubriek in die nuwe uitgawe van Passi.

Subscribe

Subscribe to our e-mail newsletter to receive updates.

Comments are closed.