Hierdie is nie ‘n artikel oor skaatsplankry nie. Dis ook nie ‘n artikel oor selfhelpwenke nie. Dis ‘n soektog na insig. Willemien Marais het gaan vasstel wat die ideale omstandighede vir die kweek van ‘n vars idee is. Ons was al almal daar. Daar in daai hoek waarin jy jouself so vasgedink het dat jy […]

Groenvye se Konfyt
In dratyd is dit ‘n ewige baklei tussen jou en die muisvoëls oor wie daardie pragtige uitgeswelde vy met die dun skilletjie en die stroopsoet binne gaan kry. Nou kyk, groenvyekonfyt kan reg loop, maar soms laat die vye jou lelik in die steek, of sal ek eerder sê, my eie kookvermoëns. Ek onthou dat […]

Organiese kompos in jou agtertuin
Ons kan almal ‘n bydrae tot ‘n groener lewe maak deur ‘n komposhoop te begin. Dis maklik en vinnig en verg geen ekstra koste of werk nie. Begin deur ‘n gedeelte af te baken – verkieslik in ‘n hoek waar jy reeds twee kante het en net nodig het om die ander twee kante te […]

Groen Sonder Geite
In die hartjie van die Tuinroete, tussen Hoekwil en Wildernis, het Julio en Susan Agrella begin met die verwesenliking van hul droom – ‘n skuurwoning vir hul aftrede. Is hierdie huis die perfekte sameloop van passie, eko-bewustheid en herwinning? Die antwoord is JA en NEE. Voordat al hierdie konsepte gonswoorde geword het en bloot gekoppel […]

Anderkant die cliché
Hy’t jare lank al die toerusting gehad om dit te kon doen. En die passie vir die natuur was al daar vandat hy as ‘n jong kannetjie saam met sy pa in die boendoes gaan kamp het. Maar as iemand vir Gerhard Steenkamp gevra het wanneer hy sy hand aan wildlewefotografie gaan waag, was sy […]
Passi is 'n elegante, koffietafel glanstydskrif, wat gemik is op die Suid-Afrikaanse familie. Ons inhoud handel met mense, plekke en leefstyle wat 'n ware en eiesoortige Suid-Afrikaanse karakter weerspieël.
Passi vertel die onbekende stories van mense wat inspirerende lewens lei. Ons artikels fokus op mense se passies en op wat hulle dryf om te presteer. Ons inhoud bestaan uit 'n mengsel van bekendes en gewone mense - en wat hulle in gemeen het is 'n inspirerende passie vir iets. Ons het ook die nuutste leefstylneigings en interessante plekke en inisiatiewe wat ons land weerspieël.
-
Die Naakte Waarheid / The Naked Truth November 21, 2013
-
Die Gay Ding March 19, 2013
-
Sheer driving pleasure March 27, 2013
-
Green motoring … sort of April 4, 2013
-
Vrae wat jy wens jy’t nie gevra nie April 9, 2013
-
Die Naakte Waarheid / The Naked Truth November 21, 2013
-
Integrasie? July 24, 2013
-
Noodweer July 24, 2013
-
Van geboorte af, ter dood veroordeel July 9, 2013
-
Fillet met Rissie en Kersiesous July 9, 2013
Recent Posts
Recent Tweets
Follow @PassiMag on Twitter