Warning: Creating default object from empty value in /home/passi/public_html/wp-content/themes/canvas/functions/admin-hooks.php on line 160
Tag Archives | passi 17

Integrasie?

Wanneer mens dink aan die Universiteit van die Vrystaat, maak mense die vreemdste konnotasies en afleidings. Ons is geneig om aan al die negatiewe aspekte te dink aangesien dit baie interessanter as die positiewe is, meestal omdat dit meer nuuskierigheid ontlok. Ek het tyd saam met studente van die Universiteit deurgebring om hul menings te […]

Read full story Comments are closed

Noodweer

Suid-Afrikaners word daagliks gekonfronteer met nuusberigte en persoonlike ervaring van geweldsmisdade wat insluit moord, verkragting, gewapende roof, huisroof en plaasroof.  Bestudeer mens die afgelope agt jaar se misdaadstatistiek, is dit duidelik dat Suid-Afrika ‘n kultuur van geweld ontwikkel het en dit handhaaf. Tussen hierdie nuusberigte en persoonlike ervaring van moord, roof en verkragting is daar […]

Read full story Comments are closed

Wat die Frack

‘n Paar jaar gelede sou die gemiddelde Suid-Afrikaner gedink het die term “fracking” is ‘n manier om die internetsensors, wat kru taal blok, te omseil. Vandag is “fracking”, of te wel hidrobreking, ‘n warm patat wat menige opinies, argumente en teenargumente ontlok.  In September verlede jaar, het die Suid-Afrikaanse kabinet die moratorium op hidrobreking-eksplorasie in […]

Read full story Comments { 0 }

Die Antibiotika seisoen is op pad

Sodra die kalender omblaai na Maart toe, begin mense mor oor die komende griepseisoen en hoe dit net ‘n kwessie van tyd is voordat hulle doodsiek raak. Die “oumensstories” rakende die oorsake van verkoues en griep word opgediep en verkondig as evangelie. Kom ons hanteer die mites heel eerste: Verkoues en griep word deur virusse […]

Read full story Comments are closed